Die Gees laat water vloei waar dors mense dit nie verwag nie Text: Johannes 4:13-14Date: 2008-05-11Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die Gees bewerk ‘n intieme band tussen ons en die Vader! Text: Romeine 8:14-15Date: 2008-05-11Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Paulus se omgang met dit wat die Here oor hom bepaal het Text: Filippense 4:10-13Date: 2008-05-04Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Ons gebede hunker nie na die amen nie, maar na die God van die amen Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Date: 2008-04-20Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 52b-1
Kyk na God in die geestelike mynveld van die lewe! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Date: 2008-04-13Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 52a-1
Die hand van God! Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 10Date: 2008-03-16Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 10-0 (2008)
Moenie die diepte van die skuld en die skuldbelydenis probeer systap nie! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 51Date: 2008-03-09Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 51-1
Die Here wys hoe ons toegang tot Hom verkry en behou Text: Psalm 15:1bDate: 2008-02-03Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die optrede van die gek bied die konteks, maar die optrede van die Here bepaal die uitkoms! Text: Psalm 34:9 & 12Date: 2008-03-02Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
In die derde bede bid ons vir die totale oorgawe van ons wil aan die wil van God! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 49Date: 2008-02-24Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 49-1
Aanbid die Koning wat regeer! Text: Psalm 29:11Date: 2008-02-24Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Wanneer ons bid: “Laat u Koninkryk kom”, dan bid ons dat God se mags-heerskappy hoe langer hoe meer ‘n genade-heerskappy... Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 48Date: 2008-02-17Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 48-0 (2008)
In die eerste bede bid ons dat God die plek kry wat Hom toekom! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 47Date: 2008-02-10Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 47-1
Christus self lê die Vader-naam op ons lippe. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 46Date: 2008-01-27Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 46-1
Die Here skenk ‘n psalmboek aan sy gelowiges wat oppad is na die saligheid! Text: Psalm 2:12bDate: 2008-01-27Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Sing die marslied van die geloof! Text: Númeri 10:35-36Date: 2007-12-31Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Laat jouself voorberei om die Christus te ontmoet! Text: Lukas 1:5-25Date: 2007-12-23Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Deur middel van die instelling van die sabbats- en die jubeljaar bepaal die Here ons by die diepte van die agste gebod Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 42Date: 2007-11-25Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 42-1
Die staf van God – ‘n bewys van God se genade vir sowel die ampsdraers as die gemeente! Text: Exodus 4:20bDate: 2007-11-18Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die wysheid van die Here leer vir ons die dwaasheid van die sonde teen die 7de gebod! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 41Date: 2007-11-11Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 41-1
God loop met Samuel ‘n pad, sodat hy uiteindelik profeet van God se oorvloedige woord kan word Text: 1 Samuel 3:10bDate: 2007-11-04Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
In die sesde gebod leer die Here ons dat Hy die enigste Beskikker van die lewe is! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 40Date: 2007-10-28Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 40-1
Die ampsdraers is diensknegte om Jesus wil! Text: 2 Korinthiërs 4:5Date: 2007-10-21Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten