Gesag is ‘n geskenk Text: Heidelbergse kategismus Sondag 39Date: 2019-02-10Church: MaranataMinister: Ds FJ Bijzet
Die Engel van die HERE ontferm Hom oor sy volk Text: Rigters 6:34aDate: 2019-02-10Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die vierde gebod vind in Christus sy wese en vervulling Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 38Date: 2019-02-03Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE laat ‘n loflied in Debora se hart gebore word Text: Rigters 5Date: 2019-02-03Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
‘n Gebed dat die HERE die eerbied vir sy Naam sal herstel Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 36-37Date: 2019-01-27Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE verras Barak met sy uitredding Text: Rigters 4:23Date: 2019-01-20Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die vormgewing van die erediens in die lig van die tweede gebod Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 35Date: 2019-01-13Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Verlange na meer van die Gees van Christus Text: 1 Korinthiërs 14:23-25Date: 2019-01-06Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die kerk is van God Text: Filippense 1: 1-11Date: 2019-01-06Church: MaranataMinister: Ds Hannes Breytenbach
die Woord van die ewige lewe wat as mens deur Johannes aanskou is, verbind ons aan God en maak volkome blydskap moontlik Text: 1 Johannes 1 : 1-4Date: 2018-12-25Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds Hannes Breytenbach
Sekerheid in die Here Jesus Christus maak blydskap in Hom moontlik Text: Filippense 3 :1-4:1Date: 2018-12-30Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds Hannes Breytenbach
Jesus Christus, die waaragtige lig wat elke mens verlig Text: Johannes 1 : 9-13Date: 2018-12-09Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Wat is goeie werke? Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 33 vraag en antwoord 91Date: 2018-12-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE se Gesalfde triomfeer oor Satan en sy hele ryk Text: Mattheüs 2:1-2Date: 2018-12-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Jesus Christus eis ware bekering Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 33 vraag en antwoord 88-90Date: 2018-11-25Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die vrugte van die Sola Gratia Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 32Date: 2018-11-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Trek die volle wapenrusting van God aan! Text: Efesiërs 6:10-20 Date: 2018-11-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus skenk aan sy kerk die tweede sleutel van die koninkryk van die hemel Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 31 vraag en antwoord 85Date: 2018-11-11Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die eerste sleutel van die koninkryk is die verkondiging van die Evangelie Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 31 vr/antw 83 en 84Date: 2018-11-04Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die nagmaal in perspektief Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 29 en 30Date: 2018-10-28Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Deur die Heilige Gees is ons gebede soos n reuk offer voor die Here Text: Psalm 25, Romeine 8: 26,27Date: 2018-10-21Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Om Jesus lief te hê beteken om Hom te volg Text: Luk 13:22-35, Luk 14:25-35Date: 2018-10-07Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Die nagmaal in perspektief Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 28 vraag en antwoord 76 en 77Date: 2018-10-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE laat die mees onwaarskynlike uitreddings tog gebeur Text: Rigters 3:31Date: 2018-10-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die troue Verbondsgod laat sy volk swaar sug, maar ook lekker lag Text: Rigters 3:12-30Date: 2018-10-07Church: MaranataMinister: Ds PG Boon