Die Evangelie van Jesus Christus is vrugbaar en vermeerder in die hele wêreld - en ook in my lewe Text: Kolossense 1:6,10,22Date: 2020-01-26Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Geheim van my heilige lewe (1)
Die Trou van die Here aan Sy verbond, is vele mate groter as wat ons besef Text: Miga 7: 18-20Date: 2019-11-10Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Die Skrif openbaar Jesus Christus se Goddelike werke Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 10Date: 2020-01-19Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus se instruksies vir wie as diakens moet dien Text: 1 Timotheüs 3:12aDate: 2020-01-19Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Skrif openbaar Jesus Christus se Goddelike eienskappe Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 10Date: 2020-01-12Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die verhoogde Christus skenk ‘n spesiale amp vir die nuwe bedeling Text: Handelinge 6:1-7Date: 2020-01-12Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Aan Christus is gegee alle mag in hemel en op aarde, ook in die nuwe dekade wat môre begin! Text: Mattheüs 28:18Date: 2019-12-31Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus bring die koninkryk van die hemele in woord en daad Text: Mattheüs 13:44-46Date: 2019-12-29Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Christus (Messias) is God se geskenk en is nie deur die Joodse volk voortgebring nie Text: Mattheüs 1:17Date: 2019-12-22Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Omdat die Messias verseker kom, is boetedoening noodsaaklik Text: Mattheus 3:1-10Date: 2019-12-22Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die vleesgeworde Woord kom skep iets nuuts! Text: Johannes 2:1-12Date: 2019-12-29Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds HH van Alten
Johannes se Kers-evangelie van die Woord Text: Johannes 1:14Date: 2019-12-25Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die Engel van die HERE is die vurige muur rondom sy volk – skuil daarom by Hom! Text: Exodus 3:2Date: 2019-12-15Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Die teenstand van die Engel van die HERE verander die vloek in ’n seën Text: Numeri 22:22-35Date: 2019-12-08Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Die Here Jesus Christus roep sy ampsdraers nie op grond van hulle meriete nie, maar omdat dit Hom behaag om hulle te gebruik Text: Mattheüs 9:9-13Date: 2019-12-01Church: PretoriaMinister: Ds PG Boon
Johannes die Doper is oorleef deur sy prediking Text: Mattheüs 14:3-4Date: 2019-12-01Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Lukas se penskets van die gemeente van tollenaars waar die Geneesheer berou en nuwe lewe werk Text: Lukas 5:25-32, 18:9-14, 18:42-19:10Date: 2019-12-01Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Die Godheid van Jesus Christus blyk uit die name wat die Skrif Hom gee Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 10Date: 2019-11-24Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
In die sondoffer openbaar God sowel die diepte van ons ellende as die reikwydte van sy genade Text: Levitikus 4:35bDate: 2019-11-24Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Asaf se bede dat die HERE sy wingerd sal herstel en sy aangesig oor ons sal laat skyn Text: Psalm 80:4,8,20Date: 2019-11-17Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Mapostola Paulo o Rapelela Kereke go gola mo tsebong ya Modimo. Text: Baefeso 1: 15-23Date: 2019-11-10Church: Soshanguve NoordMinister: P. Kgatle
God’s kingdom breaks into man’s kingdom through the rock, Jesus Christ. Text: Daniel 2Date: 2018-06-10Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
How do Gods people in exile live? Text: Daniel 1Date: 2018-06-03Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die leer van die Drieëenheid kom uit die Skrif Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 8 & 9Date: 2019-11-10Church: MaranataMinister: Ds PG Boon