Om Jesus te volg lei tot die kruis Text: Lukas 9:23-24Date: 2020-07-12Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: 2028
Die universele gesug oppad na die heerlikheid! Text: Romeine 8:18-30Date: 2020-08-23Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Vind jou troos by Hom wat elke traan tel Text: Psalm 56:9Date: 2020-08-16Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die troos dat die HERE die hart van sy bondgenoot kan toets Text: Psalm 26Date: 2020-08-16Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
God bereik die doel van sy skepping in Christus Text: Efésiërs 1: 9-10Date: 2020-07-26Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: Serie: Efésebrief #4 (2029)
Smaak die beskerming van die Engel van die HERE Text: Psalm 34Date: 2020-08-02Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die belydenis van die mens se volledige verdorwenheid lei tot die lofsang op God se volledige vergifnis Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 15Date: 2020-08-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die sesde gebod bring gelowiges tot ‘n loflied op die God wat lewe gee! Text: Deuteronomium 19:1-13Date: 2020-08-02Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 40-2
Jesus Christus hou ‘n maaltyd, en ons is die gaste! Text: Heidelbergse Kategismus - Sondag 28Date: 2020-02-09Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 28-2
Die Heer oor die visse maak vissermanne bruikbaar Text: Lukas 5:8 & 10bDate: 2020-02-09Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Priesterlike liefdesdiens is wat van ons gevra word – nie net in die kerk nie, maar ook in die samelewing. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 39Date: 2020-07-26Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 39-2
Die Skrif openbaar aan ons die waarheid en historisiteit van skepping en sondeval Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 14Date: 2020-07-19Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus waarborg strome van lewende water Text: Johannes 7:38Date: 2020-07-12Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Psalm 91 gaan oor die groot Koning, Jesus Christus, wat sy kinders beskerm en beskut op die pelgrimspad wat loop ván lyding tót heerlikheid! Text: Psalm 91Date: 2020-07-19Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Die eedswering op die periferie bring ons ten diepste by die hart van die geloof! Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 37Date: 2020-07-05Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 37-3
Die HERE se Naam is heerlik, en Hy verdien alle eer! Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 36Date: 2020-06-28Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 36-2
God gee vir ons sy eie beelde Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 35Date: 2020-06-21Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 35-3
Christus in die middel van ons bestaan Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 34Date: 2020-06-14Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 34-2
Op Golgota het ek my bekeer Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 33Date: 2020-06-07Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 33-2
Selfbeheersing is die vrug van die Gees wat jou immuniteit gee teen sonde in jouself en in die wêreld Text: Galasiers 5:22 (selfbeheersing)Date: 2020-06-07Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Sagmoedigheid as seldsame maar genesende vrug van die Gees Text: Galasiers 5:22 (sagmoedigheid)Date: 2020-05-31Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Getrouheid groei daar waar die Gees werk Text: Galasiers 5:22 (getrouheid)Date: 2020-05-31Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Heilige Gees werk die vrug van goedheid Text: Galasiers 5:22 (goedheid)Date: 2020-05-24Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die verhaal gaan verder... Text: Handelinge 1:1-8Date: 2020-05-17Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
God se vriendelike aangesig maak ons vriendelike mense Text: Galasiers 5:22 (vriendelikheid)Date: 2020-05-17Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon