Om te lewe in God se geregtigheid, lei tot ‘n strewe na sosiale geregtigheid... Text: Amos Date: 2021-05-02Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek 6
Deur die verhaal van Jona leer ons om God Gód te laat, en só kry ons ‘n hart vir die nasies Text: JonaDate: 2021-04-25Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek 5
Elia, God se verbondsaanklaer om ‘n ontroue volk na die Here terug te roep! Text: 1 Konings 19:11-14Date: 2021-03-28Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek 4
Christus versamel hulle wat van Hom af wegvlug Text: Markus 14:50-52Date: 2021-04-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus se verskyning aan sy dissipels is die slotakkoord in hulle opleiding tot apostels Text: Lukas 24:36-48Date: 2021-04-04Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Glo in Jesus, die Seun van Dawid, en jy sal behoud vind Text: Markus 10:46-52Date: 2021-04-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die bloed van die Messias is ons uitweg uit die dood Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 5Date: 2021-03-07Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: 2109A
Uit Sion seën die HERE vir die wat in sy weë wandel Text: Psalm 128Date: 2021-03-28Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Neem deel aan die danklied, omdat die HERE vir ons was Text: Psalm 124Date: 2021-03-25Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE se koningstroon staan vas vir ewig Text: Psalm 93Date: 2021-03-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
‘n Driedubbele koord word nie maklik gebreek nie Text: Prediker 4:9-12Date: 2021-03-20Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Reken met die koninkryk gedurende die tyd wat jy op aarde is Text: Lukas 16: 9-13Date: 2021-02-28Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: 2108A
Christus sorg dat daar ware geloof op aarde gevind word Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 29Date: 2021-03-14Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die wonder van Christus se kerkvergaderende werk in ons midde Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 28Date: 2021-03-07Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Hoog op die vaste rots van ons behoud Text: Psalm 61Date: 2021-02-28Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
"Samuel, Samuel!" - God verbreek die profetiese stilte... Text: 1 Samuel 3:1, 20-21Date: 2021-02-28Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek 3
Die kerk is Christus se werk Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 27Date: 2021-02-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Maak gereed vir die koms van die Erekoning Text: Psalm 24Date: 2021-02-14Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die skepping smag na vryheid Text: Romeine 8:19Date: 2020-01-05Church: PretoriaMinister: Ds. P Houtman
Jesus gee vir sy volgelinge sy grootste geskenk ooit Text: Johannes 7:37-39Date: 2021-02-14Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: 2106A
Ons word gered danksy God se ontferming en nie vanwee enige regverdiging van onsself nie Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 3Date: 2021-02-07Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
Die voorreg om te lewe in die verbond Text: Psalm 25:10Date: 2021-02-07Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Moses, unieke profeet, eenvoudige dienskneg... Text: Hebreërs 3:1-6Date: 2021-02-07Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek2
Die profete-amp leer aan God se volk dat hulle godsdiens ‘openbaring’ is, en nie ‘manipulasie’ nie! Text: Deuteronomium 18:18Date: 2021-01-24Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek1
Gods belofte is ons aansporing om te bid Text: Jeremia 29:12-14Date: 2021-01-31Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: VGK Maranata, Joburg, Pretoria