Jy lewe omdat die Woord van God moet groei en toeneem Text: Handelinge 12:24Date: 2022-01-23Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Hou vas aan Christus, die Hoof van die liggaam Text: Kolossense 2:19Date: 2022-01-16Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Evangelie van Christus se lyding en kruisiging Text: Nav Heidelbergse Kategismus Sondag 15Date: 2022-01-16Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus bring sy apostel in Rome, as teken vir wat nog gaan volg Text: Handelinge 28:14bDate: 2022-01-02Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
2021 was ‘n bewys van die Here se lankmoedigheid Text: 2 Petrus 3:9Date: 2021-12-31Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die blye boodskap dat God Jesus as Verlosser verwek het Text: Handelinge 13:23Date: 2021-12-26Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
God verwek die Here Jesus Christus Text: Handelinge 2:30 & 3:22Date: 2021-12-25Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Nadat Christus dit vir ons terugverdien het, herstel die Vader ons as profeet, priester en koning, en die Heilige Gees rus ons toe vir hierdie groot ampstaak Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 12Date: 2021-12-05Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Seksuele reinheid en huweliksgeluk kan slegs op die pad van Wysheid verkry word. Text: Spreuke 5-7Date: 2022-01-23Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Leer en laat leer 3
Die stryd van twee vroue om die harte van jongmense! Text: Spreuke 9:1-6, 13-18Date: 2022-01-16Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Leer en laat leer 2
Bybelse wysheid is transendent, transkultureel, en transformerend Text: Spreuke 1:1-7Date: 2022-01-09Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Leer en laat leer 1
Ook ons paaslam is vir ons geslag Text: 1 Korintiërs 5:7Date: 2021-11-21Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Drink die medisyn teen besorgheid Text: Matthéüs 6:31-33Date: 2021-11-14Church: PretoriaMinister: Ds DM Boersma
Die werking van die wysheid van God met die Evangelie van Christus se kruis vir die kerk Text: 1 Korinthiërs 1:17 - 2:5Date: 2021-11-07Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
God het die Evangelie aan ons openbaar sodat ons dit met ander kan deel Text: Efésiërs 3:1-13Date: 2021-11-07Church: PretoriaMinister: P. Kgatle
Met die geboorte in Betlehem het die volheid van die tyd aangebreek... en dit plaas elke oomblik van my lewe onder hoogspanning! Text: Galasiërs 4:4Date: 2021-12-05Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Advent
Laat ons nou die Bybel se lig laat skyn oor die punt van uitverkiesing en verwerping. Text: Johannes 3: 16-21Date: 2021-10-31Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Genade is 'n geskenk en 'n bevrydende kragbron Text: Romeine 15: 7Date: 2021-10-31Church: PretoriaMinister: Ds. R PosReference: Hervormingsdag
Ons ontvang in ons lewe drie geskenke: ‘n Nuwe rigting; ‘n Nuwe verhouding; ‘n Nuwe gemeenskap. Text: 1 Johannes 3: 18-24Date: 2021-10-24Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Verbaas jou oor die diepte van Gods genade! Text: Efésiërs 2:8-10Date: 2021-10-24Church: PretoriaMinister: Ds DM Boersma
Om te leef vanuit die betroubare belofte alleen Text: 1 Konings 17Date: 2021-09-12Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
God het jou vrygemaak om sy dienaar te wees. Text: Efésiërs 2: 10Date: 2021-09-26Church: PretoriaMinister: Ds DM Boersma
Maak oop jou oë en laat jou verander Text: 2 Korinthiërs 3:15-18Date: 2021-09-26Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
'n Gebed vir alles wat nodig is vir 'n lewe wat aan God se doel beantwoord Text: Spreuke 30:7-9Date: 2021-10-10Church: PretoriaMinister: Ds. R PosReference: Biddag vir Gewas en Arbeid