Die onderstebo koninkrykslewe van ‘n dissipel is moontlik gemaak deur die Meester Text: Mattheus 5: 1 - 4Date: 2019-09-15Church: KaapstadMinister: Ds J BruintjesReference: Saligsprekings
Op Biddag nader ons die Hoorder van die gebed Text: Psalm 65Date: 2019-09-15Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE beoog altyd die welsyn van Sy volk Text: Maleagi 3:6-12Date: 2019-09-15Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
The kingdom life given by the king Text: Mattheus 5 - 7Date: 2019-09-08Church: KaapstadMinister: Ds J BruintjesReference: Bergpredikasie
Die lewe in die koninkryk, deur die Koning gegee Text: Mattheus 5 - 7Date: 2019-09-08Church: KaapstadMinister: Ds J BruintjesReference: Bergpredikasie
The Word of God is God’s Word Text: NGB artikel 3Date: 2019-09-01Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die Woord van God is God se Woord Text: NGB artikel 3Date: 2019-09-01Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
God is oneindig in oneindig baie opsigte Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1eDate: 2019-08-25Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
God stuur dienaars om sy barmhartige heerskappy te bedien sodat die gemeente hulle aan Hom as die Heilige kan onderwerp Text: Númeri 20:1-13Date: 2019-08-25Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
The Two most beautiful books Text: NGB artikel 2Date: 2019-08-25Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
God is onsienlik Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1dDate: 2019-08-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die dankoffer onderhou die band tussen die ontvanger en die Bron van alle goeie gawes Text: Levitikus 3Date: 2019-08-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Jesus maak Homself bekend aan die begin van die Messiaanse sending Text: Mattheus 4: 12 - 25Date: 2019-08-11Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die onberispelike lewe in die verbond met die HERE Text: Psalm 15Date: 2019-08-11Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Ons hulp is in die naam van die onbegryplik almagtige God Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1cDate: 2019-08-04Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
God se onveranderlikheid is ‘n vaste baken vir alle tye Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1bDate: 2019-07-28Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
‘n Môrelied van dank vir God se beskerming Text: Psalm 3Date: 2019-07-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Ons glo in een God, wat ewig is Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1aDate: 2019-07-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Seun van God, Jesus Christus, kom! Text: Mattheus 3: 11 - 17Date: 2019-07-14Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Jesus word versoek om sy missie as die Seun van God te laat vaar, maar Hy hou vas aan die Woord Text: Mattheus 4: 1 - 11Date: 2019-07-14Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Bekeer julle! Want die koninkryk van die hemele het naby gekom! Text: Mattheus 3: 1 - 10Date: 2019-06-30Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die ware Israeliet herleef die geskiedenis van die Ou Testament Text: Mattheus 2: 13 - 23Date: 2019-06-23Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes