Ons hulp is in die naam van die onbegryplik almagtige God Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1cDate: 2019-08-04Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
God se onveranderlikheid is ‘n vaste baken vir alle tye Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1bDate: 2019-07-28Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
‘n Môrelied van dank vir God se beskerming Text: Psalm 3Date: 2019-07-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Ons glo in een God, wat ewig is Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1aDate: 2019-07-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Seun van God, Jesus Christus, kom! Text: Mattheus 3: 11 - 17Date: 2019-07-14Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Jesus word versoek om sy missie as die Seun van God te laat vaar, maar Hy hou vas aan die Woord Text: Mattheus 4: 1 - 11Date: 2019-07-14Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Bekeer julle! Want die koninkryk van die hemele het naby gekom! Text: Mattheus 3: 1 - 10Date: 2019-06-30Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die ware Israeliet herleef die geskiedenis van die Ou Testament Text: Mattheus 2: 13 - 23Date: 2019-06-23Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Christus se tweesnydende swaard in Stefanus se prediking Text: Handelinge 7:2-53Date: 2019-06-23Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die rykdom in Christus ken geen grense Text: Handelinge 4:32-37Date: 2019-06-16Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die erfsonde Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 3Date: 2019-06-16Church: PretoriaMinister: Ds PG Boon
Christus se opdrag vir die Pinksterbedeling Text: Handelinge 1:6-8Date: 2019-06-09Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
twee konings. Twee volke. Drie reaksies. Text: Mattheus 2: 1 - 12Date: 2019-06-02Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Christus leer ons lofprys en vertrou as afsluiting van ons gebed Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 52, 128-129Date: 2019-06-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus sorg dat ons nie uit die Vader se hand val nie Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 52Date: 2019-05-26Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Wat geen mens kan tem nie, herskep Christus se Gees Text: Jakobus 3:8aDate: 2019-05-19Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die geslagsregister van Jesus Christus, die seun van Dawid, die Seun van Abraham Text: Mattheus 1: 1 - 25Date: 2019-05-19Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
In die bede om vergewing skyn die bevrydende lig van die Evangelie Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 51Date: 2019-05-19Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Geloof in Jesus Christus lei tot goeie werke Text: Jakobus 2:14-26Date: 2019-05-12Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Ons Here Jesus Christus, die volmaakte Geskenk, hou ons staande Text: Jakobus 1:12-18Date: 2019-05-05Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
As ons ander mense volgelinge van Christus maak, sal ons agterkom dat Jesus van Nasaret regtig leef en regeer in ewigheid. Text: Matthéüs 28: 16-20Date: 2019-04-28Church: PretoriaMinister: Ds FJ Bijzet
Moenie skei wat God saamgevoeg het nie: ook deur die vermanings word die genade gegee. Text: Dortdse Leerreëls, Hoofstukke 3/4, Artikels 6, 10, 12, 17, 11, 16Date: 2019-04-28Church: PretoriaMinister: Ds FJ Bijzet
Christus sit ons aan die werk – met wil en dank Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 49Date: 2019-04-28Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Jesus die Messias, die Seun van Dawid, die Seun van Abraham: Volg Hom! Text: Mattheus inleidingDate: 2019-04-28Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Al hardloop die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel! Text: Matthéüs 28:11-15Date: 2019-04-21Church: PretoriaMinister: Ds FJ BijzetReference: Reeks: Matthéüs - Paas Sondag 2019