Christus se instruksies vir wie as diakens moet dien Text: 1 Timotheüs 3:12aDate: 2020-01-19Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Skrif openbaar Jesus Christus se Goddelike werke Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 10Date: 2020-01-19Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die verhoogde Christus skenk ‘n spesiale amp vir die nuwe bedeling Text: Handelinge 6:1-7Date: 2020-01-12Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Skrif openbaar Jesus Christus se Goddelike eienskappe Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 10Date: 2020-01-12Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die skepping smag na vryheid Text: Romeine 8:19Date: 2020-01-05Church: PretoriaMinister: Ds. P Houtman
Die skepping van alle dinge Text: NGB artikel 12Date: 2020-01-05Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
The creation of all things Text: NGB artikel 12Date: 2020-01-05Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Aan Christus is gegee alle mag in hemel en op aarde, ook in die nuwe dekade wat môre begin! Text: Mattheüs 28:18Date: 2019-12-31Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die vleesgeworde Woord kom skep iets nuuts! Text: Johannes 2:1-12Date: 2019-12-29Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds HH van Alten
Christus bring die koninkryk van die hemele in woord en daad Text: Mattheüs 13:44-46Date: 2019-12-29Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Johannes se Kers-evangelie van die Woord Text: Johannes 1:14Date: 2019-12-25Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds HH van Alten
Omdat die Messias verseker kom, is boetedoening noodsaaklik Text: Mattheus 3:1-10Date: 2019-12-22Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Christus (Messias) is God se geskenk en is nie deur die Joodse volk voortgebring nie Text: Mattheüs 1:17Date: 2019-12-22Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Heilige Gees en die geboorte van die tweede Adam en die nuwe mensdom Text: NGB artikel 11Date: 2019-12-22Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
The Holy Spirit and the birth of the second Adam and new humanity Text: NGB artikel 11Date: 2019-12-22Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die Engel van die HERE is die vurige muur rondom sy volk – skuil daarom by Hom! Text: Exodus 3:2Date: 2019-12-15Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Die teenstand van die Engel van die HERE verander die vloek in ’n seën Text: Numeri 22:22-35Date: 2019-12-08Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Jesus is God: Aanbid Hom Text: NGB artikel 10Date: 2019-12-08Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Jesus is God: Worship him Text: NGB artikel 10Date: 2019-12-08Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Johannes die Doper is oorleef deur sy prediking Text: Mattheüs 14:3-4Date: 2019-12-01Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Here Jesus Christus roep sy ampsdraers nie op grond van hulle meriete nie, maar omdat dit Hom behaag om hulle te gebruik Text: Mattheüs 9:9-13Date: 2019-12-01Church: PretoriaMinister: Ds PG Boon
Die Drie-eenheid soos in die Skrif geopenbaar, is die enigste ware God Text: NGB artikel 9Date: 2019-12-01Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
The Trinity as revealed in Scripture is the only True God Text: NGB artikel 9Date: 2019-12-01Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Lukas se penskets van die gemeente van tollenaars waar die Geneesheer berou en nuwe lewe werk Text: Lukas 5:25-32, 18:9-14, 18:42-19:10Date: 2019-12-01Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
In die sondoffer openbaar God sowel die diepte van ons ellende as die reikwydte van sy genade Text: Levitikus 4:35bDate: 2019-11-24Church: MaranataMinister: Ds PG Boon