A temple to worship the LORD our God Text: 2 Kronieke 2: 4Date: 2021-02-07Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Moses, unieke profeet, eenvoudige dienskneg... Text: Hebreërs 3:1-6Date: 2021-02-07Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek2
Die voorreg om te lewe in die verbond Text: Psalm 25:10Date: 2021-02-07Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Ons word gered danksy God se ontferming en nie vanwee enige regverdiging van onsself nie Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 3Date: 2021-02-07Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
’n Tempel om die HERE onse God te aanbid Text: 2 Kronieke 2: 4Date: 2021-02-07Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
God establishes his people under a righteous ruler which lead his people Text: 2 Kronieke 1:8-9Date: 2021-01-31Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Gods belofte is ons aansporing om te bid Text: Jeremia 29:12-14Date: 2021-01-31Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: VGK Maranata, Joburg, Pretoria
Christus is ons Voorspraak Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 26Date: 2021-01-31Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
God vestig sy volk onder ‘n regverdige heerser wat sy volk lei Text: 2 Kronieke 1:8-9Date: 2021-01-31Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Jesus Christ is our Mediator and Advocate Text: NGB artikel 26Date: 2021-01-24Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die profete-amp leer aan God se volk dat hulle godsdiens ‘openbaring’ is, en nie ‘manipulasie’ nie! Text: Deuteronomium 18:18Date: 2021-01-24Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: Profete-Projek1
Jesus Christus is ons Bemiddelaar en Voorspraak Text: NGB artikel 26Date: 2021-01-24Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
In sy genadeverbond gee God aan sy kinders wette tot hulle beswil Text: Levitikus 26:45-46Date: 2021-01-24Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus se wonderteken aan ‘n melaatse bevestig die krag, betroubaarheid en aktualiteit van God se Woord Text: Mattheus 8:1-4Date: 2021-01-24Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
God het Maria liefdevol geroep vir haar diens vir die nederige binnekoms van die Seun van God in hierdie wereld. Beweeg God se Woord ons vanoggend soos vir haar destyds tot gelowige en dankbare diens aan God? Text: Lukas 1:26-38Date: 2020-12-25Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds Hannes BreytenbachReference: Kersfees 2020
Christ is the fulfillment of the of the law Text: NGB artikel 25Date: 2020-12-13Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Die belofte van bevryding deur die Messias, maak hart en tong los om God te dank en eer Text: Jesaja 12Date: 2020-12-13Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
Christus is die vervulling van die wet Text: NGB artikel 25Date: 2020-12-13Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Johannes se taak om vir die Here ‘n toegeruste volk te berei – en wat dit vir ons beteken... Text: Lukas 1:16-17Date: 2020-12-06Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Ons heilige koning, die Here van die leerskare regeer deur sy woord te vervul Text: Jesaja 6Date: 2020-11-22Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
Die boodskap van die tempelgordyn vir die Ou en Nuwe Testament Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 25Date: 2020-11-22Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
The house on a rock-solid foundations will weather the storm Text: Mattheus 7: 24 - 27Date: 2020-11-22Church: KaapstadMinister: Ds J BruintjesReference: Sermon on the Mount
Faith expressing itself through love Text: NGB artikel 24Date: 2020-11-15Church: KaapstadMinister: Ds J Bruintjes
Wees baie bewus van Satan se begeerte, maar let nog meer op Jesus se gebed Text: Lukas 22:31-32Date: 2020-11-15Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten